[ID] RODNEY LENTIT'S MEMBERS' STATEMENT AS DELIVERED IN THE WCPP
01 December 2011 - Independent Democrats Member of the Western Cape Provincial Parliament, Mr RODNEY LENTIT says it is shocking that the ANC intends to use state money - that is meant to serve the poor - for its celebrations next year...
Deputy Speaker,
Dit is skokkend dat die ANC
op verskeie maniere geld wat begroot is vir die armes skynbaar vir sy
honderd jaar feesviering gaan gebruik.
Die ANC Kers Vader gekleed in geel groen en swart het vroeg sy besoek
aan die Oos-Kaapse Wetgewer gemaak om homself te bederf met
miljoene rande uit belasting betalers se geld SKANDE
Die Oos Kaapse ANC regering het na bewering R1.6 biljoen oorgedra as
gevolg van onderbesteding SKANDE
Die beskikbaarstelling
R27,5 miljoen vir politieke partye waarvan die ANC die grootste aandeel
kry terwyl daar reeds R94 miljoen in die begrotingaan politieke partye
toegeken is laat veel te wense oor. GROOT SKANDE!
Die OD ondersteun die feesviering maar kan nie toelaat dat dit ten
koste van die armes gebeur.
Hierdie optrede sal sal gekenmerk word dat nie net die kieser in
die Wes Kaap maar regoor die land sy stem teen die ANC sal
uitbring.
I thank you.
_____________
For media enquiries, contact Rodney Lentit on 084 313
3355

